Loading Map....
Vir jou sal ek blomme koop tot my geld op raak…..
Bekende lirieke uit die liedjie van Pieter Smit.
Blomme is die taal van emosies en ons as Teater by die see bied ‘n blommewerkswinkel aan saam met Anita Jordaan gedurende Teater by die See wat plaasvind by die NG Kerk kompleks die naweek van 21 tot 23 Maart 2025.