Share
Boeke Program - Dietloff van den Berg - RUMI: Liefdesverse en aanhalings

When

Fri, 2 May 2025    
09:00 - 10:00

Where

NG Gemeente Jeffreysbaai - Da Gama kampus
6 Uys St, Jeffreys Bay, Eastern Cape, 6330, Kouga

Event Category & Tags

Loading Map....

Die Persiese digter Rumi word beskou as die Shakespeare van die Midde-Ooste. Dié dertiende eeuse digter se werk geniet sedert die 1960’s groot aanhang onder Engelssprekende lesers en is steeds die topverkoper van alle digkuns in Amerika. Rumi: Liefdesverse en aanhalings is ’n keur uit Jala¯l al-Di¯n Ru¯mi¯

se omvangryke digkuns wat nou ook vir Afrikaanse lesers toeganklik is danksy die vertaler Dietloff van der Berg. Van der Berg het 40 jaar lank Letterkunde en Vertaalkunde doseer nadat hy grade aan Stellenbosch, Rhodes en Natal voltooi het. Ná sy uittrede as professor het hy hom die afgelope tien jaar op die vertaal van mistieke digkuns toegespits.

Share
Scroll to Top