
Loading Map....
Ons eie Veronica Fourie kom gesels met die joernalis en skrywer Bun Booyens oor sy boek TROEP, wat die afgelope ses maande die beste verkoper van Afrikaanse niefiksie in Suid-Afrika was.
In TROEP deel meer as 150 “gewone” dienspligtiges hul ervarings. Saam vorm dit ’n “tydstempel” van daardie era.