Loading Map....
Kom kuier en dans saam met Solidariteit Helpende Hand Jeffreysbaai by hulle Boemelaarsdans!
Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Dagboek vandag nog die datum en koop jou kaartjie!
29 Maart 2025
18:00 vir 18:30
Je’Vista Social Cafe
R300 per paar
Kontak: Marcelle – 083 650 8589
Linda – 082 876 9800
Jeanette – 072 375 2332
Hanli – 076 901 7790
Elsie – 072 241 1751
Karin – 083 650 9584
Anton – 074 703 8356