Loading Map....
Kom leer hoe om vars melk se raklewe te verleng en ontdek die kuns om Feta, Camembert, Kaas, Karringmelk, Maaskaas, Roomkaas en Jogurt te maak.
Kursus aangebied deur Dynamiko Food Ingredients
Bevestig jou plek by Elize op 082 447 1575. (Prys sluit nie toegang tot Melkfees in nie)