Share

When

Fri, 18 April 2025    
20:00 - 23:00

Where

Jolly Dolphin
30 Diaz Rd, Jeffreys Bay, Eastern Cape, 6330, Kouga

Event Category & Tags

Loading Map....

Easter 2025! 🐣

Kom geniet n onvergeetlike aand met die talentvolle Corlea Botha by Jolly Dolphin.

Haar vertoning vind plaas die 18de April 2025.

Kaartjies is tans beskikbaar aanlyn by Howler.
https://www.howler.co.za/corleabotha

Hierdie aand is nie net oor briljante musiek nie, maar ook om ‘n verskil te maak vir die diere by die SPCA. Die fondsinsamelings gaan direk na die diere in nood. Donasies kan gedoen word ook via ons link. 🐕‍🦺🐩
https://www.howler.co.za/…/corlea-botha-live-at…/donate

Ons sien verskriklik uit om julle daar te sien!

KRY JOU KAARTJIES NOU! 🤩

Corlea botha 18apr25 price

Share
Scroll to Top