
Loading Map....
Die Roadtrip
Kom kyk wat gebeur wanneer twee ou vriende die pad vat…
Moet nie die geleentheid misloop nie.
Dit gaan awesome wees!!!
3 Mei 2025
Tapas, Jeffreysbaai
10:00 – 11:00 en 14:00 – 15:00
R150 Per Persoon
Kaartjies beskikbaar op Quicket of by Soria – 082 684 4350