Gert - lelik maar lekker

When

Fri, 25 July 2025    
18:00 - 21:00

Where

The Rose Barn
WVFC+X3, Jeffreys Bay, South Africa, Paradise Beach, Eastern Cape, Kouga

Event Category & Tags

Loading Map....

G E R T @ The Rose Barn

Donderdae & Vrydae aande is ons oop.
18:00-21:00 is die kombuis oop.
Daar is wit/ rooi en MCC beskikbaar en nog vele meer by die kontant kroeg.

Daar is glad nie ń vaste spyskaart nie.
Gert maak alles op die vuur en verander die spyskaart daagliks dus weet jy nie altyd wat jy gaan kry nie tot jy daar is.
Dis iets anders vir Jeffries en Gert maak kos uit sy hart uit.

Pryse wissel tussen R150-R400 per dis.
Pizza’s, Sushi en Chefs Special is beskikbaar
Chefs Special wissel tussen vis/ hoender/ vark/ bees

Kinders is meer as welkom, dis lekker ruim by rose barn met die mooiste uitsig van die swartrivier.

Besprekings kan na Bianca toe gestuur word. +27 63 293 6455

error: Content is protected !!
Scroll to Top