
Loading Map....
Afrikaans is 100-jaar GROOT
Sluit aan by die feesviering saam met LIZE BEEKMAN en UNWIND TAPA BAR, 21Junie.
Vir slegs R265 kan al die ou gunstelinge omskep word in nuwe herrinneringe saam familie en vriende.
Prys sluit in n smaaklike botterskorsie sop met kaas croutons.
Die vertoning begin 19h00
Kombuis en kroeg open 17h00 en gaan oop bly gedurende die vertoning.
Beperkte spasie beskikbaar.
Vir kaartjies 📞 UNWIND 042 205 0012