🎄✨See you at Milkwood Mark Market this Saturday ✨🎄
⏰ 8 am to 1 pm📍 Next to Fountains Mall on your way to GLA school.
Step into the Festive magic of one of Jeffreys Bay’s most beloved markets🌿
Join us for a celebration of creativity and holiday spirit🎉🎉🎉
Discover unique, handcrafted treasures for your loved ones while taking in the holiday vibe, and listening to Live Entertainment by Attie.
It’s the perfect outing for the whole family!
Eet ontbyt of middagete en kry sommer ietsie vir die braai of vrugte vir die kombuis tafel – doen al jou inkopies hier by Milkwood Jeffreys Bay Farmers Market die naweek!
✅Melkkos: Die Beste in die area! Vars, heerlik en maak die magie sommer propvol!
✅Tuisgebak: Die heerlikste Jaffels soos jou ouma dit gemaak het. Lekker beskuit vir daai oggend koffie.
✅Die Plaasspens: Gebottelde produkte, konfyt, slaai vir die braai en nog vele meer.
✅Nanna’s Cheese: Verskeidenheid gebottelde produkte, droe vrugte en kaas mere.
✅ Riaan: Soet en sappige vrugte en braai hout
✅Bramwell’s Biltong : Die lekkerste Biltong in JBay.
✅Inside Story: tuisgemaakte pasteie propvol geur en net vir jou gemaak.
✅Willem Braai & Meer : Groot verskeidenheid braaikamer decor en Meer.
✅Woodworx: Handgemaakte hout produkte. Snyborde, opdien borde en vele meer.
Hierdie is ‘n handtjie vol stalletjies. Besoek ons gerus die SATERDAG vir meer stalle, unieke produkte, lekker musiek en goeie gees😊
🎅🎄🎅🎄🎅🎄🎅🎄🎅🎄🎅🎄🎅🎄🎅🎄
📲Contact:
Ronell Pretorius 071-507-7807 or
Eileen 082-498-8295 to book your spot.
Get ready to feel the festive cheer! 🌟
Bring your picnic blanket and relax under the Milkwood Trees 🌿
Facebook – https://www.facebook.com/milkwoodmark