
Loading Map....
🍊 𝗟𝗼𝗲𝗿𝗶𝗲 𝗡𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝗳𝗲𝗲𝘀 – 𝟮𝟳 𝗦𝗲𝗽𝘁𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟱 🍊
Kom geniet die soetste fees van die jaar in die hartjie van Loerie!
🎶 𝗧𝗢𝗣 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗵𝗼𝗼𝗴:
Appel · Armand Hofmeyr · Lizma Theron · Kobus & Karla · Dillon Lerm
🍽️ 𝗚𝗲𝗻𝗶𝗲𝘁 𝗵𝗲𝗲𝗿𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗽𝗹𝗮𝗮𝘀𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝗻𝘆𝗲:
Soetste Nartjies · Plaasvars Groente · Biltong · Pannekoek · Tuisgemaakte Konfyt · Hamburgers · Worsrolle · Sosaties · Poeding · En ’n magdom stalletjies!
🎟️ 𝗞𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀:
👉 R150 vir volwassenes
👉 R50 vir skoolkinders
📲 Beskikbaar op 𝗤𝘂𝗶𝗰𝗸𝗲𝘁 – 𝗺𝗼𝗲𝗻𝗶𝗲 𝘂𝗶𝘁𝗺𝗶𝘀 𝗻𝗶𝗲!
Loer hier vir die nuutste inligting: Loerie Nartjiefees
📍 𝗗𝗮𝘁𝘂𝗺: 27 September 2025
📍 𝗣𝗹𝗲𝗸: NG Kerk Loerie, Kouga
𝗞𝗼𝗺 𝘃𝗶𝗲𝗿 𝗹𝗲𝗻𝘁𝗲 𝗺𝗲𝘁 𝗴𝗲𝘂𝗿𝗲, 𝗺𝘂𝘀𝗶𝗲𝗸 𝗲𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗸𝘂𝗶𝗲𝗿 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗢𝗼𝘀-𝗞𝗮𝗮𝗽! 🌼🎉
https://www.facebook.com/Nartjiefees