Share
Paas Fees in die Tuin met Marie Bosman

When

Sun, 31 March 2024    
10:00 - 17:00

Where

Fountains Mall
Fountains Mall, Fountains Estate, Jeffreys Bay, Jeffreys Bay

Event Category & Tags

Loading Map....
Geniet die dag met ‘n piekniek in die tuin saam met familie en vriende.
PROGRAM:
09:30 Deure maak oop
10:45 Verwelkoming deur Deon Freemantle
11:00 Paasfees boodskap deur Marie Bosman
Lewendige musiek vermaak deur plaaslike kunstenaars
12:00 Zadine Mc Carthy
12:30 Die Paashaas kom kuier
13:00 Eliska Nel
13:30 Limitless dans Studio
AT FOUNTAINS MALL
14:00 The Geezer band – Golden Oldies
14:30 David du Plessis
15:30 Hekke sluit
Springkasteel, jungle gym, kos stalletjies.
Pak jou piekniek mandjie, stoel, kombersie en ‘n sambreel.
GEEN TROETELDIERE WORD TOEGELAAT NIE
Share
0
    0
    Your Cart
    Your cart is empty
    Scroll to Top