Rocco de Villiers & Coenie de Villiers

When

Sat, 13 September 2025    
19:00 - 21:00

Where

NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks - Kampus
3 Olienhout Street, Jeffreys Bay, Eastern Cape, Kouga

Event Category & Tags

Loading Map....

“88” met Rocco de Villiers & Coenie de Villiers
Rocco en Coenie de Villiers se klaviergedrewe vertoning “88” het gehore by die KKNK oorrompel. Die Burger skryf soos volg: “Pure betowering … die briljante samewerking tussen Coenie en Rocco het musiekliefhebbers opnuut herinner aan die mag van musiek wat die siel en die hart roer.”
‘n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie.
Hulle style is uiteenlopend, maar hulle deel een groot liefde: Die klavier.
Kaartjies sal binnekort te koop wees dmv Quicket … R280.00pp en R250.00pp.

error: Content is protected !!
Scroll to Top