
Loading Map....
Kom kuier saam en herleef die goeie ou dae met stories, geselsies en spesiale oomblikke! Hierdie dag is vir volwassenes wat die waarde van nostalgie verstaan en graag herinneringe wil deel.
🎤 Open Mic – Vertel jou gunsteling stoepstories
📸 Bring ou foto’s – Deel kosbare oomblikke uit die verlede
☕ Geniet ‘n heerlike kuier met iets lekkers uit ons kombuis
Bring vir Ouma en Oupa en kom geniet ‘n dag gevul met lag, herinneringe en spesiale oomblikke.
📍 Tolbos: Fred Ferreira Way (R331), Patensie
🌐 www.tolbos.co.za | 📩 tolbos@baviaans.net | 📲 071 124 3427
Kom deel ‘n stukkie geskiedenis saam met ons! ❤️